Billie Joe Armstrong

Billie Joe Armstrong
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 17 Februarie 1972 (1972-02-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Komponis en akteur
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billie Joe Armstrong (gebore 17 Februarie 1972) is 'n Amerikaanse musikant en akteur. Hy is veral bekend daarvoor dat hy die hoofsanger, kitaarspeler en primêre liedjieskrywer is van die rockgroep Green Day, wat hy saam met Mike Dirnt in 1987 gestig het. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shoot 'Em Up (2007), The Simpsons Movie (2007), Transformers: Revenge of the Fallen (2009), en American Idiot.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne